Skip to product information
1 of 6

The Story Station

Wolf, wolf - Eben Venter

Wolf, wolf - Eben Venter

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Op die skerm van die kring-TV sien hy dit: twee spits hondeore by die voorhek.  ’n Wolfhond? Hy hou die knoppie in en kyk na die blougrys nagtoneel - en die buitengewoon groot hondekop wat hom aanstaar.  Daar is iets aan die blik van die donker oë wat nie heeltemal reg lyk nie, en die oomblik dat die hees stem oor die luidspreker kom, weet Mattheüs wat dit is. "Matt," sê die hondebek, "maak flippen ook. Dis ek."

Mattheüs Duiker, seun van Benjamin Duiker, eertydse eienaar van Duiker's Motors, maak die hek van die Kaapse herehuis oop vir sy minnaar Jack. Vermom soos ’n wolf dring Jack die intieme ruite binne waar Matt wag dat sy pa doodgaan sodat sý lewe kan begin. Blinkoog oor die vooruitsigte sluip die twee jong mans verby die studeerkamer waar die blinde ou man, deurdrenk van droewe verknogthede en donker vermoedens, lê en wag vir die voetval van die dood.

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21cm; W: 13.2cm; H: 2cm

Weight

0.39 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details