Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare - Albert Blake

Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare - Albert Blake

Regular price R 240.00 ZAR
Regular price Sale price R 240.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners.

Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940's naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete.

Daar was spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings. Maar om politieke redes is hierdie hoofstuk in ons geskiedenis dekades lank diep begrawe. 

In Wit terroriste vlek Albert Blake dit wawyd oop. Hy vertel die dramatiese ware verhale van Afrikaners wat hulle tot terreur gewend het. Onder hulle tel die sanger Steve Hofmeyr se oupa en die latere eerste minister John Vorster, asook die wêreldbekende stoeier Johannes van der Walt.

Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? 

Wit terroriste bied ’n fassinerende blik oop ’n versweë, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 23.5cm; W: 15.4cm; H: 3cm

Weight

0.49 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details