Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Willem Poprok - Derick van der Walt

Willem Poprok - Derick van der Walt

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

wanneer jou lewe jou rollercoaster is

Partymaal draai die lewe anders uit as wat jy dit in jou wildste drome voorgestel het. Vir Willem van Vuuren is die hoërskool eerder ‘n nagmerrierit as die avontuur waarop hy gehoop het. Want almal eis hulle pond vleis van hom. Daar is die vreemde kinders in die kunsklas waarin hy per ongeluk beland, die rugbyspan waarin hy ter wille van sy pa se Twickenham-knie moet vasbyt, en die simpel kompetisie waarvoor sy broers hulle pa wil inskryf. Hallo. Hulle pa.

Dan is daar nog Alesea wat dink dis baie uncool om ‘n Blou Bul-rugbyhempie te dra (al is dit om jou pa se slaghuis te bemark) en sy oupa en oom Fred in die ouetehuis, wat wonder waar kry ‘n mens stout goedjies op die internet.

Dalk is juffrou Blom reg: Partymaal moet jy jou eie kop volg. En sy behoort te weet, want sy kan ‘n rugbybal skop dat dit klein word.

Willem Poprok is die humoristiese vertelling van ‘n seun wat sy stem in ‘n groot gesin, en sy voete in ‘n deurmekaar wêreld, moet vind.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.3cm; W: 13.7cm; H: 1.4cm

Weight

0.28 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details