Wielie wielie walie - Louise Smit (First edition)
Wielie wielie walie - Louise Smit (First edition)
Regular price
R 60.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 60.00 ZAR
Unit price
/
per
Sarel Seemonster, Karel Kraai en die Kouse bly nou almal lekker in die Wielie Wielie Walie parkie, naby die Walieberge. Bennie Boekwurm, Bytjie en die Blomme woon ook daar, en Bennie lees nog aanmekaar vir die maatjies stories - hy is ’n slim wurm wat baie boeke in sy boektonnel het. Op ’n mooi dag kry hulle ’n nuwe maatjie - sy naam is Wagga Wagga Kwag - en hy kom maak almal se lewe sommer ekstra vrolik. Kom sing en lag saam met al die uitgelate karakters in die stories - of jy nou vir Sarel en Karel-hulle van die televisiereeks onthou of hulle vir die eerste keer ontmoet, hulle sal sommer diep in jou hart inkruip.
Condition
Condition
Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.
Dimensions
Dimensions
L: 23.5cm; W: 19.5cm; H: 1.3cm
Weight
Weight
0.26 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.