Wie de hel het jou vertel? - Gawie Kellerman (First edition)
Wie de hel het jou vertel? - Gawie Kellerman (First edition)
Wie de hel het jou vertel van:
- die mooi jong Elani, die nag toe vreemdelinge die stat binnegesluip en haar broers en ouers in hul slaap vermoor het;
- die man met die wit hande, wat die lewe teruggegee het aan ’n koorsige kind;
- die opblêbab met die draadjie om die bors;
- die nuttelose bene onder die bont lappieskombers;
- die jong soldaat wat vir die eerste keer ’n mens moet skiet, ’n man wat baie na sy pa gelyk het;
- die tuin by die kapel waar die susters en die priester die kinders weggebêre het.
In hierdie kortprosadebuut laat Gawie Kellerman die leser glo dat dit nie slegs voorvalle is waarvan iemand hom vertel het nie, maar dat hy dit eersteshands ervaar het. Die meerderheid van die vertellings het met oorlog te make, en daar is episodes van wreedheid en ’n onmenslike koelbloedigheid, maar dis ’n gevoelloosheid wat telkens weer deur medelye en skuldgevoel stil en ewewig gebring word.
Die beste verhale word gekenmerk deur understatement, deur ’n soort afstandelikheid wat die stof ontbeerbaar aanbied. Juis daardeur kry dit nuwe slaankrag.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.1 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.