Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Waar die reënboog buig - C.F. Beyers Boshoff

Waar die reënboog buig - C.F. Beyers Boshoff

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

’n Swartkop-meisie met groot oë en ’n nog groter droom het geweet dat sy eendag ’n skilder van naam wil wees, maar die afstand tussen werklikheid en droom is so groot en wyd  soos die span van die reënboog. 

En toe kom tant Joyce in die agtienjarige Truida se lewe. "Hartjie, as jy sukses wil behaal, gryp elke moontlike geleentheid aan die hare en moenie laat los nie." Daardie maltrap-tante van Truida het geweet waarvan sy praat, want haar hele lewe lank het sy bloots op die rug van sukses gery en geweet hoe om die lastige dinge van die werklikheid te systap. Sy het ook reeds twee mans begrawe - twee liewe mansmense wat haar ryk nagelaat het. 

Alles wat Joyce aanpak, slaag so op ’n verkeerde manier, en nadat sy vir Truida ongevraag belowe het dat sy haar oornag ’n bekende skilder sal maak, het dinge begin gebeur - sukses, verliefdheid... maar ook die onverwagse, want die spreekwoordelike pot goud by die punt van die reënboog was nie werklik daar nie. 

Waar die reënboog buig is ’n verhaal in die ligte trant, ’n verhaal wat op die tong bruis en wat jou jammer laat voel omdat die slot nader kom. 

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

18.6cm; W: 12.3cm; H: 2.1cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details