Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Vuurvas - Carel Anthonissen (First edition)

Vuurvas - Carel Anthonissen (First edition)

Regular price R 139.00 ZAR
Regular price Sale price R 139.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Vuurvas is ’n meditasie en ’n belydenis wat die ironie en paradokse van die bestaan nie uit die weg gaan nie. Algemeen menslike belewings vind hier neerslag in ’n fynsinnige digterlike vorm. Wat bely word, is ervarings van verlies en aanvaarding, maar veral die proses van loutering. Niks word gelouter of gesuiwer sonder pyn nie.


Die gedigte gaan oor die onskuld en verwagtinge van ’n kind in sy eerste landskap, die ontnugtering en vervreemding wat die volwasse bestaan meebring, en die uiteindelike aanvaarding en omarming van pyn, siekte, ouderdom en dood.


Talle gedigte verwoord die belang van vriendskap, stilte en eenvoud in die strewe van die digter-spreker en sy vermeende lesers om beter, meer aards en regverdiger te lewe. In ’n tyd van vervlakking, konflik, ontremde kommunikasie en gejaagdheid, bied Vuurvas nie alleen ’n verwysing na die onvernietigbare kiem van hoop, regskapenheid en welwillendheid in die mens nie, maar dien ook as ’n voorbeeld van aandagtige en gevoelige omgang met taal en verwoording.

- Marlene van Niekerk

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 13.6cm; H: 0.4cm

Weight

0.14 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details