Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Verste grens - Maretha Maartens

Verste grens - Maretha Maartens

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Verste Grens is ’n kragtige oorlogsroman wat afspeel op die grens van die Republiek van Suid-Afrika. Dit handel oor manwees, vrouwees, ménswees. Dit verken die krag van mense wat hulle grense moet oorsteek, grense van lyding, besinning, die lewe self. 

"Jy het nooit verstaan nie," sê hy oplaas. "Dis nie die dóódmaak nie, Sarah. Ek het nie gekies om jaar in en jaar uit dood te maak nie." 

"Wat het jy dan gekies?"

"Om mán te wees. Om die verste grens van menswees te ken: die volle sterkte van jou krag..."

Maar hoe leer ’n mens die volle sterke van jou krag ken as die oorlog jou liggaam verflenter? Dit is die grens wat troepie Hannes Britz alleen moet oorsteek. En sy ma: "Hierdie ding gaan jou nie onderkry nie, Hannes. Daar móét sin in die hele ding wees. Dit is nie ’n fout nie. As ons die fout in die redenasie kan uitwys, sou God nie God gewees het nie."

By die 1 Mil. hospitaal in Pretoria bereik ook Sarah haar verste grens aan die sy van haar dogter Louise - wat die grens nie kan oorsteek nie.

Verste Grens ondersteep Maretha Maartens se talent om die web van die mens se diepste wese met deernis bloot te lê.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.6cm; W: 14cm; H: 1.2cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details