Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Vergenoeg - Marita van der Vyver (First edition)

Vergenoeg - Marita van der Vyver (First edition)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Adèle Bothma kén die wrede woord k-a-n-k-e-r. Die vernietigende vraat wat haar lyf afgetakel het tot hangborste en die vellerige dye van ’n ou vrou.

Sy verduur gelate die vernederende versorging in haar Victoriaanse huis op Vergenoeg, die plattelandse dorpie aan die einde van ’n grondpad. Hier het sy kom treur oor alles wat afgesluit moet word terwyl haar twee uiteenlopende dogters haar bedien en bederf.

Haar spogroos, San, was ’n mooi kind – die voorbeeldige suster, die ouer, ordentlike een.

Bella was van kleins af anders.

’n Eksotiese orgidee met ’n besondere stem. Heserig, asof sy al in haar wiegie besluit het sy verkies sigarette bo melk.

Later sou sy as chanteuse na Parys vlug om weg te kom van haar roem.

Nou is daar dinge wat gesê moet word, ander wat verswyg moet bly. En terwyl sy haar dogters op haar sterfbed nog net kan troos, wonder Adèle of hulle haar nie juis nóú die nodigste het nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21cm; W: 14m; H: 2cm

Weight

0.4 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details