Skip to product information
1 of 9

The Story Station

Verbode tempel - Reinette de Villiers (First edition)

Verbode tempel - Reinette de Villiers (First edition)

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dr. Henk Ras word as gevolg van ’n misdryf van die rol as geneesheer geskrap.

Hy was ook die oorsaak dat sy dogter Aneke aan ’n rystoel gekluister is. Hiervoor kon sy vrou hom nie vergewe nie, en hulle is geskei.

In die lewens van hierdie drie eensame mense was daar egter hulle dierbare vriende, Baas en Rachie Muller met hul seun Manie. Manie wat net oë gehad het vir die verlamde Aneke en alles sou doen om haar gelukkig te maak. 

Maar toe verskyn Ron de Ryger op die toneel. Ron met sy blonde kuif en sy wêreldwysheid. En Manie kon sien dat hierdie aantreklike seun dadelik Aneke se belangstelling gaande maak. 

Maar ten spyte van die front van ordentlikheid wat Ron voorgehou het, was hy verrot van binne. 

Ron het nooit die liefde en sekuriteit  van ’n gelukkige ouerhuis geken nie en het onder die invloed van verkeerde maats verval. Ron het net een doel voor oë geha en dit was om gou ryk te word. Ron het ’n dwelmsmous geword en het hom verlustig in die mag wat hy oor die hulpelose verslaafdes het.

En hierdie verslaafdes was ook eenmaal onskuldige jongmense soos Aneke en Manie. 

Watter invloed sou Ron de Ryger hê op die inwoners van die vreedsame vissersgemeenskap op Seesig? 

Hierdie is ’n roerende verhaal met ’n boodskap vir oud en jonk. ’n Verhaal van ons tyd en vir ons tyd.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 18cm; W: 12cm; H: 2.3cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details