Skip to product information
1 of 5

The Story Station

Vangs - Pirow Bekker

Vangs - Pirow Bekker

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

In hierdie bundel met sy uitstekend gekose versameltitel word mense - eintlik "dié mens" - telkens voorgestel in situasies wat variasies van ’n vangbegrip kan verteenwoordig. Daar is dié wat met geweldadigheid of verskrikking - des te verskrikliker omdat dit so beheers aangebied word - optree as "vangers" of vernietigers (in Nagdiens, in Die Wagters, in Paar dae pas); daar is ander wat gevang wórd - ’n gevangene van eie vooroordeel in Slippers van egte leer; van onsekerheid en verlorenheid in Huursoldaat; van illusie en/of uiteindelike dood in Halfpad na Malelane.

Soms gebeur dit met ’n gekontroleerde en makabare humor, soos in ’n Pond vir ’n pond; of met ’n nuwe vrtuose variasie, in Die appelkoosspioen. En telkens gaan dit gepaard met onthullling of verbystering - ’n inbréék van die Onbekende in die bekende of die gewáágde wêreld in.

Wat veral opmerklik is, is die besondere verdigting wat in hierdie verhale gebruik word.

Ek het reeds heelwat waardering gehad vir Pirow Bekker se bundel Die peerboom: maar die huidige is nog veel sterker.

- André P. Brink

We are currently in the process of uploading more photos of products onto the website. If you are interested in this book, and would like us to send you more photos of this item, please contact us at info@thestorystation.co.za

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 12.8cm; H: 1.1cm

Weight

0.25 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details