Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Uit die dagboek van ’n wildbewaarder - P.J. Schoeman

Uit die dagboek van ’n wildbewaarder - P.J. Schoeman

Regular price R 89.00 ZAR
Regular price Sale price R 89.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Skryf ’n outobiografie waarin jy jou eie belewenisse en emosies in die eerste persoon weergee sonder om in die derde persoon te sukkel dat ander mense moet sê wat eintlik uit jou eie gemoed kom - ’n outobiografie, nie van fisiese ervaringe nie, maar van, geestelike belewenisse, vreugde en hartseer, vertwyfeling... eensaamheid...waarin die fisiese ’n ondergeskikte rol speel."

Dit was Bill van Niekerk se raad aan P.J. Schoeman. En met hierdie werk voldoen die skrywer deels aan sy boesemvriend se versoek. Meer as in enige vorige Schoeman-werk vind ons hier biografiese besonderhede: "eie belewenisse en emosies - geestelike belewenisse, vreugde en hartseer, vertwyfeling en ... eensaamheid."

Vir die leser wat egter soek na die opwinding van die jag, na die interessanthede oor veld en dier, is daar oorgenoeg pitkos en aksie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.2cm; W: 14cm; H: 1.5cm

Weight

0.33 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details