Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal - Johan Marais (First edition)
Tydbom: ’n Polisieman se ware verhaal - Johan Marais (First edition)
Toe apartheid nog wet was, sluit Johan Marais as jong seun by die Suid-Afrikaanse Polisiemag aan. Dan volg ’n nagmerriereis deur ’n verwronge wêreld van geweld soos sy lewenspad deur Suidwes en die brandende townships van die Oos-Rand loop. Uiteindelik verval hy in ’n parallelle hel van korrupsie, seks en dwelms.
Tydbom is nie vir sissies nie. Maar vir die leser wat die speurwerk kan deurstaan, wag daar ’n merkwaardige verhaal. Dit is tegelyk Marais se boetedoening en sy eie vorm van terapie – ’n hoogs persoonlike rekord van die geestelike foltering wat iemand met post-traumatiese stres beleef.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.6cm; H: 0.8cm
Weight
Weight
0.27 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.