Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Tussen kokerboom en kaiingklip - Pieter Strauss (First edition)

Tussen kokerboom en kaiingklip - Pieter Strauss (First edition)

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Pieter Strauss is ’n boorling van Kenhardt, ’n dorpie in die hart van die Boesmanland waar sy familie reeds geslagte lank woon. Hierdie nuwe bundel verhale volg die gewilde Fluitwiel! Ware lag- en liegstories uit my dóúriewêreld op met nóg ’n groter verskeidenheid temas en karakters uit sy hartland, vertel in die Boesmanlandse taal wat so plesierig in mense se ore kom lê.

Dis heerlike verhale oor gewone mense se pogings om ’n bestaan te maak in hierdie ongenaakbare deel van die wêreld, aangebied met humor en deernis. "Mense met drome. Mense met ideale. Mense wat, soos die binnedorpers, vorentoe wil mik in die lewe... Al ry die ongeluk die bultbewoners maar meestal bloots," soos Fires van Vuuren se ouma gesê het.

Daar is byvoorbeeld tant Meraai, "’n mollige ou dame met haar hare stewig in ’n grys bolla agter haar kop vasgebind, die uitwaartse golwing van haar gesette lyf daglank ingeperk tot die lapgrense van die blommetuin op haar voorskoot..." Dan is daar oom Kieriekop Kotzé met net ’n bietjie hare op sy té klein koppie, en Hermias Volgraaff, wat elke Boesmanlander, lewendig en veral die dooies, by die naam ken. 

Tussen kokerboom en kaiingklip is ’n waardige toevoeging tot die Afrikaanse kontreiverhaalskat.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.3 cm; W: 15 cm; H: 1.1 cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details