Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Trompie - Topsy Smith

Trompie - Topsy Smith

Regular price R 69.00 ZAR
Regular price Sale price R 69.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Omtrent 30 kilometer van Johannesburg af, aan die voet van ’n berg, lê die dorpie Kwaggaberg. Mense op pad Gauteng toe jaag vinnig hier deur en dink dit is ’n mooi plekkie, maar darem te afgeleë. Min weet hulle!

As ou inwoners hoor hoe reisigers wat soms in die hotel oornag, smalend praat van Kwaggaberg wat so stil en dood is, skud hulle net kop, kyk veelseggend na mekaar en sê met ’n sug: "Hulle weet nie van Trompie nie..."

Trompie, sproetgesig en Grootkaptein van die Boksombende, is terug! Saam met Rooie, Blikkies en klein Dawie, neem hulle Kwaggaberg behoorlik op horings. As hulle nie ’n bobbejaan uit Dominee se tuin gaps nie, klits Trompie alles wat voorkom met sy kettie. Sy arme suster, Anna, loop deur wanneer die Boksombende besluit om vir haar ’n kêrel te kry. En Trompie se vasberadenheid om die tier in hul skool se toneelstuk te speel, veroorsaak omtrent konsternasie! ’n Steekhaarbrak, Boesman, kruip diep in Trompie se hart. Die groot probleem is dat hy alreeds ’n eienaar het...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 0.8cm

Weight

0.8 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details