The Story Station
Triomf - Marlene van Niekerk
Triomf - Marlene van Niekerk
Couldn't load pickup availability
Die vier inwoners van Marthastraat 127, Triomf, leef bo-op ruïnes van die ou Sophiatown. Mol in haar housecoat, Pop op sy laaste bene, Lambert wat in hul jaart se verlede grawe. En Treppie, slim verby die houtjie van die galg.
By húlle is daar altyd ’n toestand. Dit het al by Oupop en Oumol begin en nóú nog sukkel almal met hulle: die bure, die Jehovasgetuies, die NP-stemwerwers, almal wat dink hulle is beter. En elke dag dreun om hulle die groot stad Johannesburg wat homself soos ’n ysterdinosourus van die stert af opvreet.
En dan lol hulle nog met mekaar ook.
Hulle bars om voor te bly. Want al wat hulle het, is mekaar en die dak oor hulle koppe. En hulle Volkswagen wat hulle moet wegvat Noorde toe as die groot moeilikheid kom.
Nou wag hulle dié twee dae af: 26 April 1994, wanneer Lambert veertig word, en die verkiesingsdag daarna, wanneer alles gaan verander.
Triomf is ’n boek vir die groot lag én die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. ’n Storie wat jou laat met dié verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so ’n geneuk.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13.5cm; H: 2.7cm
Weight
Weight
0.5 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share




