Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Tou - Piet Steyn (First edition)

Tou - Piet Steyn (First edition)

Regular price R 150.00 ZAR
Regular price Sale price R 150.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die polisiemanne se oë volg die goiingtou van waar dit aan die vensterraam vasgemaak is na waar dit oor ’n dakbalk lei. Onwillig volg die oë die tou se snaarstywe spam van die vensterraam, na die dakbalk en dan na onder, want hulle weet wat daar hang. In ’n skuur op ’n kleinhoewe naby Pretoria het hulle dit al gesien, in ’n verlate kantoorgebou in die Johannesburgse middestad, in ’n populierbos op die Vrystaatse platteland: die grusame teregstellings van die vigilantegroep Hof onder die Kruis.

Dat dit nie die werk van sommer enige boendoehof is nie, is seker. Dit is ’n moordmasjien hierdie wat met die grootste presisie en kundigheid  te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self. Die selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou. Gou is dit nie net die spoke van die verlede en die nuwe baba in die huis wat Pine uit die slaap hou nie - hy staan voor en van die moeilikste uitdagings van sy polisieloopbaan: ’n verterende wantroue jeens ’n kollega. 

Vir die ontrafeling van die intrige in die jongste aflewering van die superintendent Pine Pienaar-misdaadreeeks bring Piet Steyn weer van die kleurrykste karakters denkbaar bymekaar; weer het hy sy vinger op die polsslag van die Suid-Afrikaanse samelewing en weer sorg hy vir onverdunde leesgenot. 

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21.2.cm; W: 13.7cm; H: 2.1cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details