The Story Station
Toorop-stories - Pirow Bekker (First edition)
Toorop-stories - Pirow Bekker (First edition)
Couldn't load pickup availability
Willem Toorop is die bewaarder en kenner van die Molopo-kontrei se verhale; stories wat veral glad vloei oor ’n koue Dawidbier, of ’n Langdawid, soos die manne daar sê. Die stories word bevolk deur ’n verskeidenheid interessante karakters – hulle is eksentriek, aards, beduiweld en benewel – kortom, méns.
Dis ’n versameling verhale vol humor, maar wat ook iets oordra van menslike lotgevalle oral en te alle tye. Tussen al die snaaksighede word daar dus soms “’n bietjie grom losgeskud”, soos ou Sterkarm wat ’n vol wynvat tot oor sy skouer kon stoot. “Dis nie dooigewig nie … Jy moet net die slag hê.”
Pirow Bekker se eerste digbundel, Die klip sing, verskyn in 1965. Dit word gevolg deur Toekomstige betrekkinge, Definisies deur die bloed, Eskarp, Rasuure en Stillerlewe, asook ’n bundeltjie kinderverse, Hadihie-hadida. Die kortverhaalbundels uit sy pen is Die beerboom en ander verhale, Vangs, Trap sag terwyl jy hardloop,
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.2cm; W: 13.8cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.17 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





