Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Tien blou krale en drie lemoene - Hannie Maritz

Tien blou krale en drie lemoene - Hannie Maritz

Regular price R 120.00 ZAR
Regular price Sale price R 120.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Niks gaan ooit verby nie - so het Pa-Kotie vir Hannie gesê toe hulle op ’n dag weer een van haar en Lenie en Sussa se geliefde speelplekke op Nauhoho opsoek: ’n swemkuil waar ’n hamerkopnes lank gelede op ’n blink wit rots teen ’n wildevy geleun het. Al sien ons dit nie meer nie, het Pa-Kotie vir Hannie getroos, die nes sal altyd daar staan, die wyfie in die nes en jou hamerkop in die boom - en drie dogtertjies wat daar speel.

Met Tien blou krale en drie lemoene word Pa-Kotie se woorde waar: Die leser raak intens betrokke by die karakters in Hannie Maritz se vertellings oor haar kinderjare op Nauhoho, in die destydse Suid-Rhodesië. ’n Wêreld vol son en bruisende water wat oor dwalas stroom; ’n eenvoudige, eerlike bestaan in harmonie met die natuur; ouwêreldse waardes en humor; spontane, vreugdevolle kinderspel waardeur selfs die wonde van die doodsengel geheel is. Die mense in die Nauhoho-verhale sal voortleef in die hart van elke leser - kind én grootmens. Dis by uitstek ’n boek om sáám te lees en te geniet in ’n gesin.

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21.2m; W: 14.2cm; H: 0.6cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details