Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Thula-thula - Annelie Botes (First edition)

Thula-thula - Annelie Botes (First edition)

Regular price R 135.00 ZAR
Regular price Sale price R 135.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Op ’n wintermiddag kom Gertruida terug Kiepersolkloof toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Haar hart juig. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah. Mense wat wandel met God. En ingehaak is by Satan.

Sy was nie hulle kosbare kroonkiewietjie nie. Toe sy nog wou naaldekokers jaag, het Abel haar lyfie gesteel en haar met die naglikkewaan gedreig. Kindvrou wat nakend in die maanlig voor die venster dans, terwyl Susarah agter digte gordyne slaap. Of is sy wakker? 

Sy klik die hekslot toe. Voortaan moet sy haar eie lewe lei. Maar sy weet nie hoe nie, want om te haat, ken sy. Maar die liefde verstaan sy nie. Haar grense is vernietig. Die enigste plek van genade wat ooit hare was, is die kliphuis wat sy in ’n afgeleë kloof gebou het.

In die huis teen die bergrant sit Mama Thandeka met ’n droewe hart. Vir drie-en-vyftig jare het sy gesien hoe sak die swart kombers op Kiepersolkloof af. Snags is sy gepla, want daar's dinge wat haar innig spyt. Sy was Abeltjie se swart mama, en toe sy moes gepraat het, het sy ge-thula. Nou is praattyd verby. Al wat oorbly, is om die papas en mamas se geeste nader te roep en te sê: "Sit by my, luister mooi." Sodat sy voor iNkosi, die waarheid kan uitsê. 

En Maandag wil sy met haar notsungkierie werf toe sukkel om Getruida bietjie te gaan vashou. Al wil sy van niemand vasgehou wees nie.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L:21.1cm; W: 13.7cm; H: 2cm

Weight

0.41 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details