Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Thomas@moord.net - Carina Diedericks-Hugo

Thomas@moord.net - Carina Diedericks-Hugo

Regular price R 49.00 ZAR
Regular price Sale price R 49.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr...

Thomas staan op. Dit klink soos.... sy drukker! Hy stap na die drukker toe. Flippit! Sy drukker is besig om die een papier van die ander uit te spoeg. Dis mos onmoontlik - die drukker kan nie druk as die rekenaar afgeskakel is nie!

Hy buk om een van die papiere op te tel wat op die grond lê. Sy hand bewe liggies. Op die bladsy staan in groot hoofletters: YOU ARE NOT SAFE. Asof ’n slang hom gepik het, gooi hy die papier neer. Hy beweeg sy muis woes heen en weer. Die rekenaar is beslis af!

Die drukker hou vir ’n oomblik op en hy staar na die papierbesaaide lessenaar. Hy stap versigtig agteruit, te bang om sy rug te draai. 

Gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr... gggrrrrr...

Die drukker is weer besig om te druk. Hy stap versigtig nader en lig een van die papiere uit die drukker se laaitjie: HE WILL COME AGAIN. Vir ’n oomblik kan hy nie beweeg nie. Alles om hom word donker en hy knip-knip sy oë. Hy voel hoe ’n yskoue hand om sy nek vasklem...

Condition

Good (G): I’m an averagely used and worn book, but I have no loose, torn, damaged or bent pages.

Dimensions

L: 21cm; W: 13.5cm; H: 0.5cm

Weight

0.14 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details