The Story Station
Ten spyte van tsunami's - Jannie le Roux
Ten spyte van tsunami's - Jannie le Roux
Couldn't load pickup availability
As jy al ooit platgeslaan en asemloos bly lê het nadat een van die groot golwe oor jou is, sal jy wéét waarvan Jannie le Roux praat. Hy vertel van die reeks tsunami’s wat hom en sy vrou, Wilma, binne ‘n kort tydjie getref het. 'n Klein brandertjie wat jy verwag, ry jy hom enduit tot op die strand. Tsunami’s is ‘n perd van ’n ander kleur. Daarvoor het ‘n mens moedhou nodig, en vasbyt, en die seker wete dat ook dit sal verbygaan. Daarvoor het ’n mens koestering en sekuriteit nodig met die sekerheid dat God nie van jou vergeet het nie.
Kom kyk watter waarhede en vreugde en geluk Jannie en Wilma ontdek het in hul tsunami-tyd. Dit sal handig te pas kom wanneer jy ’n tsunami-seisoen ingaan—want die lewe gaan jou nie spaar nie: tsunamis kom. Dinge gebeur sonder dat jy dit moet—en veral wanneer jy die minste kans sien daarvoor.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:21cm; W: 14.7cm; H: 0.5cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






