Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Tamara - Chanette Paul (Die Davel-vroue #1)

Tamara - Chanette Paul (Die Davel-vroue #1)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Chanette Paul nooi jou uit om die wel en wee van die sewe mooi maar wederstrewige Davelvroue saam met haar te volg en te geniet. Elkeen voer haar eie stryd, beleef op haar eie unieke manier die tydperk waarin sy leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat sy liefkry.

Tamara

Hul liefde vir mekaar skrei teen God en mens.

Joshua Davel is Tamara se halfbroer, Groot Dawid se oudste. Maar Tamara wéét – hulle hoort saam, so was dit van die skepping af bedoel. Al stry Joshua ook hóé daarteen. Al soek hulle vir haar man. Tweede beste sal nooit goed genoeg wees nie.

Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, bly Tamara alleen op die plaas agter. Maar die vraag bly spook: Is Joshua Groot Dawid se bloedsuen? Ma Saar weet van sy geboorte, maar sy mag nie praat nie...

Wat word van haar liefde as die oorlog die antwoord insluk? As Groot Dawid dit nie oorleef nie? En waar is ma Saar?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

19.8cm; W: 13cm; H: 2.8cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details