Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Tabernakel - Annelie Botes

Tabernakel - Annelie Botes

Regular price R 139.00 ZAR
Regular price Sale price R 139.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Elke sabbatsreis het ’n dag van môre waarop die reis voortgaan. Soms huil ons in die nag, uit vrees vir dwaalgeeste. Soms lag ons in die hoogson, omdat ons ongederd by ’n klein bestemming aangekom het. Soms wen ons. Soms verloor ons. Baie kere is ons kinders ver. Ander kere naby. Daar kom tye dat die pilare van die huistempel wankel. Tye waarin ons teen die huispilare aanleun vir beskutting. Tog vind ons elkeen die krag om aan te hou loop, op pad na sy eie tabernakel, in die hoop dat ons offers aanvaar sal word.

In Tabernakel loop ons ’n paar dagreise ver saam met Annelie en die gryse deur North Riding se meenthuisstraatjies. ’n Reis wat toentertyd in die Karoodorp Uniondale begin het, en ’n draai deur Bedford in die Oos-Kaap gemaak het. En teen sonsak kyk ons op en sien daar het heeldag ’n bewaarengel bokant ons gevlieg.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 1.4cm

Weight

0.32 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details