T-hemp in ’n tuimeldroër: Die A-Z van tienergevoelens - Naomi en Maretha Maartens
T-hemp in ’n tuimeldroër: Die A-Z van tienergevoelens - Naomi en Maretha Maartens
Jou lewe is vol emosies. Soms werk dinge vir jou uit. Of jy maak foute en maak droog... Jy beleef liefdesteleurstellings en mens-teleurstellings. Soms voel jy uitbundig en uitgelate, of giggelrig en sommer net lekker. Of jy beleef noue ontkominge met vriendskappe en op seksuele gebied, of soms geen ontkomings nie. Jy presteer en voel hoe jy grootkop kry; of jy haal nie die leerlingraad nie en voel soos ’n hond. Só tuimel en tuimel en tuimel jy tussen jou buie round.
Hierdie boek wil jou help om die gevoelens wat deur jou spoel, te verstaan. Dit wil jou lei om in te sien wat die Here vir jou te sê het oor daardie warboel van emosies wat jou lewe so heen en weer skommel.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 22cm; W: 15cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.38 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.