Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Swart op wit - Annelie Botes (First edition)

Swart op wit - Annelie Botes (First edition)

Regular price R 85.00 ZAR
Regular price Sale price R 85.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

“My dinkgoed het deurmekaar geraak, sê Annelie Botes.

’n Aantal jaar gelede het ’n mediastorm om dié Kammanassiekind se kop losgebars. Dit was ’n donker tyd in haar lewe, maar sy is terug op die enigste manier wat sy kén: swart-op-wit loop sy haar spore van vyf-en-vyftig jaar na en deel met die leser dinge wat sy nie verstaan nie, wat haar bang maak en wat haar bly maak.

Tussenin lees ons ook hoe dié tóé al rebelse Annelie as tiener verlief raak op die man wat steeds die wyse, grys engel Gabriël aan haar sy is. Oor al die berge en dale heen vlieg dié twee saam.

Swart op wit nooi die leser op ’n sonderlinge reis van liefde, smart en boetedoening.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

22cm; W: 15cm; H: 1cm

Weight

0.39 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details