Skip to product information
1 of 5

The Story Station

Suidpunt-jazz - Koos. A. Kombuis

Suidpunt-jazz - Koos. A. Kombuis

Regular price R 60.00 ZAR
Regular price Sale price R 60.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Ingesluit by hierdie heruitgawe van Suidpunt-jazz is ’n gratis terugreis deur die dekades na die veelbewoë jare tagtig: voor die aanbreek van die Nuwe Suid-Afrika, en voor die skrywer André Letoit finaal besef het hy gaan nooit die Groot Afrikaanse Roman skryf nie.

Suidpunt-jazz is die verhaal van ’n skrywer, sy boek en sy karakters. Dit vertel ook die storie van ’n geskiedenisdosent se onthutsende besoeke aan die verlede, met ’n onkonvensionele aartsengel as metgesel - van  Jan van Riebeeck se landing aan die Kaap tot Piet Retief se laer by Bloedrivier... En dít kan net tot een ding lei: ’n piekniek by Dingaan.

"En tog is dit die moeite werd om weer te lees, of vir die eerste keer te lees. Want dit is plek-plek skreeusnaaks, plek-plek amper-amper geniaal, en plek-plek selfs onvergeetlik. Al moet ek dit self sê, is dit ’n roman wat mens kielie, en krap, en hardop laat lag, en nooit heeltemal wil laat los nie."

- Koos A. Kombuis.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21cm; W: 14cm; H: 1.1cm

Weight

0.27 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details