Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Suid-Afrika en die nuwe wêreldorde - Leopold Scholtz en Ingrid Scholtz (First edition)

Suid-Afrika en die nuwe wêreldorde - Leopold Scholtz en Ingrid Scholtz (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Suid-Afrika is vandag weer 'n gewaardeerde lid van die internasionale gemeenskap. Die wêreld waarheen die land teruggekeer het, sien daar egter baie anders uit as dié waaruit hy in die jare sewentig en tagtig stelselmatig gedryf is. Reuse-omwentelinge op alle terreine het Suid-Afrika én die wêreld byna onherkenbaar verander.


In Suid-Afrika en die nuwe wêreldorde kyk die skrywers hoe die nuwe Suid-Afrika op die nuwe wêreldorde moet reageer. Die grondliggende faktore wat Suid-Afrika se posisie ten opsigte van Afrika en die res van die wêreld bepaal, word indringend ontleed ten einde buitelandse beleidsrigtings aan te dui. Die outeurs belig veral die maritieme uitdagings wat Suid-Afrika die hoof moet bied ten einde sy potensiaal as 'n seemoondheid te verwesenlik.

Suid-Afrika en die nuwe wêreldorde bied 'n verhelderende perspektief op Suid-Afrika se aangewese rol in internasionale aangeleenthede.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.3cm; W: 13.7cm; H: 1cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details