Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Struisvoël - Johan Fourie (First edition)

Struisvoël - Johan Fourie (First edition)

Regular price R 75.00 ZAR
Regular price Sale price R 75.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Op die plaas Vrede van die Blanckenbergs, langs die Gamkarivier in die Klein-Karoo, spoel drie kinders op 16 Desember 1880 soos opdrifsels uit twee verbondsriviere saam.

Drie struisvoëls wat in die vloedwater voortdryf, langnekmaste sonder seil...

Klein-Sarel, wat bedags in die volstruiskamp namens sy ma vloek en sy pa tot toorn verwek.

Victoria, van geboorte af niemandskind op ’n ander se land.

En Marja, oud genoeg om te weet die hel kan enige tyd, enige plek wees.

’n Leeftyd later kan sy nog die presiese datum onthou. Dit was die dag nadat haar pa sy plaas afgeteken het. Die dag ná haar veertiende verjaarsdag. Die dag van die afloop van ’n vloed en die begin van ’n noodlottige nuwe verloop, soos wanneer strome in ’n groeter poel saamvloei, ineenloop, ’n oomblik rus, en dan onstuitbaar aanstorm see toe.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.4cm; W: 13.7cm; H: 2.6cm

Weight

0.37 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details