The Story Station
Stemme uit die swart kerk - Dr Piet Meiring (First edition)
Stemme uit die swart kerk - Dr Piet Meiring (First edition)
Couldn't load pickup availability
In Stemme uit die Swart Kerk gesels dr. Piet Meiring met veertien verteenwoordigers van verskillende kerke en Christelike instansies.
So is daar onder andere ds. Sam Buti van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Afrika, monseigneur Peter Buthelezi, Rooms-Katolieke biskop van Johannesburg, pastor Douglas Makhatini van die Evangelies-Lutherse Kerk van Suid-Afrika en ds. Maurice Ngakane van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, om maar ‘n paar te noem.
Hierdie leiers uit die swart Christelike gemeenskap in Suid-Afrika gesels eerlik en openhartig oor hul werk en ook en veral oor die posisie van die swart Christen in ons veelrassige land. Dit is ‘n boek wat die leser ‘n insae gee in die geestelike klimaat onder verskillende rasse en kan alleen lei tot groter begrip en wedersydse respek. Vir ons tyd en land ‘n aktuele en noodsaaklike publikasie.
By elke gesprek gee dr. Meiring ‘n kort opsomming van die betrokke kerk of instansie sodat elke verteenwoordiger duidelik binne sy verband geplaas word.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.7cm; W: 14cm; H: 1.4cm
Weight
Weight
0.32 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share







