Spore wat nie toewaai nie - P.J. Schoeman
Spore wat nie toewaai nie - P.J. Schoeman
"Die hardekool- en kameelhoutkole van my kampvure het wel as geword wat die ver winde weggewaai het; maar wat ek om by daardie rooi kole ervaar het, bly immer warm, gloeiend in my voorstelle."
So begin P.J. Schoeman hulde bring aan sy vader — "die man wat in my jeug spore getrap het wat ek nooit weer toegemaak het nie."
Pas nege jaar oud, vergesel Schoeman sy ouers op sy eerste winterreis in die bosveld. By hom is sy twee Zoeloe-maats, Jonono en Mvumbi; en dit is veral sy vader wat die jong Schoeman se oë as 't ware oopmaak vir die dinge wat later so 'n belangrike deel van sy lewe geword het.
In hierdie verhaal vertel sy vader sy eerste kampvuurstorie vir hom, is hy die eerste keer by wanneer sy vader jag en sien hy - nader hy groot skande gemaak het - sy eerste leeu. Maar daar is ook die roerende oomblikke toe die ou leeuhond Jabulis byna soos 'n mens begrawe word . . . En tussendeur gee Schoeman vir 'n mens 'n kykie in die interessante gebruike en oeroue wyshede van die Zoeloes, sonder dat die gang van die verhaal ooit vertraag word.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.27 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.