Skip to product information
NaN of -Infinity

The Story Station

Spore in die sand en ander vertellings - Eugène N. Marais

Spore in die sand en ander vertellings - Eugène N. Marais

Regular price R 149.00 ZAR
Regular price Sale price R 149.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die vertellinge en verhale in hierdie bundel van Eugéne N. Marais het aanvanklik in tydskrifte en koerante verskyn en is ná Marais se dood deur prof. P. J. Nienaber in 1949 byeengebring.

Vandag is die belangstelling in die werk van Eugéne Marais nog steeds baie groot en sal hierdie vertellinge en die titelverhaal nog net soveel belangstelling by die leser wek as dertig jaar gelede.

Interessant is Marais se beelding van die Pretoria wat hy as jong man geken het en sy tekening van sommige van die berugste perdediewe wat daardie jare opgelewer het.

Die teks van hierdie bundel is basies onveranderd gelaat.

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

L:21.8cm; W: 14cm; H: 1.4cm

0.3 kg

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details