Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Spoor - Deon Meyer (First edition)

Spoor - Deon Meyer (First edition)

Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Dit was die rumour. Hulle wil weapons inbring. Vir ’n attack, hier. Vir die eerste keer.
’n Muslim attack? In Suid-Afrika?
Ja. Hie’. Cape Town. Die mooiste Kaap.

Net ’n gerug. Onwaarskynlik.

Maar waarom skarrel die Presidensiële Intelligensie-agentskap dan so om die besending te onderskep? Waarom bring die CIA hul groot kanonne in?

Waarom trap dit alles so ’n wye bloedspoor? Deur die lewens van Milla Strachan, verloopte huisvrou, wat net so ’n bietjie gevaarlik wil leef; Lemmer, die lyfwag—belieg, bedrieg, besteel, vasbeslote om wraak te neem; en Mat Joubert, wat die onmoontlike moet vermag, die ondersoek na ’n vermiste moet afhandel voor die geld opraak en die leidrade verdwyn.

Dalk is dit méér as net ’n gerug.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22.2cm; W: 15.2cm; H: 4.4cm

Weight

0.7 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details