Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Spioen uit die koue - John le Carré (First Afrikaans edition)

Spioen uit die koue - John le Carré (First Afrikaans edition)

Regular price R 349.00 ZAR
Regular price Sale price R 349.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

En toe skielik met die blitssembhelderheid wat 'n man alleen kan ervaar nadat hy lank in die donker was, toe begryp Leamas die ganse gruwelike, smerige bedrog.

Dit is die pakkende klimaks van een van die spannendste hoftonele in die moderne letter... 'n verhoor waarin die aanklaers eensklaps die aangeklaagdes word... 'n ontknoping wat aan u, die leser, 'n morele probleem stel waaroor mens liewer nie wil nadink nie: kan verraad ook noodsaaklik en wenslik wees?

Die verhaal van Alec Leamas en sy stryd teen sy aartsvyand word deur die meesterlike skrywersvernuf van Le Carré met die omblaai van 'n bladsy 'n geheel nuwe perspektief gegee. U sal besef Leamas is nie die doener en die dryfkrag nie; hy is die een wat gebruik word. Hy is nie die individu wat geregtig is op die persoonlike luksus van liefde en blydskap en hartseer nie; hy is 'n ratjie in 'n duiwelse masjien.

Die einde van die boek is 'n rou kreet van verset.

Spioen Uit Die Koue is een van die weinige boeke wat u 'n tweede keer sal wil oorlees en die tweede keer nog meer sal geniet as tevore.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21cm; W: 14cm; H: 2cm

Weight

0.44 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details