Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Son op die duine - Madeleine Malherbe

Son op die duine - Madeleine Malherbe

Regular price R 38.00 ZAR
Regular price Sale price R 38.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Sonja hoor geskok dat Lourens haar as 'suur' beskryf, maar sy gee ook nie eers om nie. Sy gaan saam Weskus toe om vir ’n paar dae weg te kom van haar omstandighede, nie om nuwe vriende te maak nie. Sy wil net vergeet van haar ouers en van Michiel. 

Maar Sonja kom gou agter dat Lourens haar uitsonder, en sy besef verbaas dat sy nie omgee nie. Toe hulle tydens ’n reënstorm verdwaal en byna verkluim, laat sak sy die eerste keer haar skanse, en erken teenoor haarself dat sy meer van die groot bedagsame man hou as wat sy gedink het.

Lourens gaan saam met haar Kaap toe om haar te help trek, en vlieg daarna terug Pretoria sonder enige beloftes.

Was dit vir hom niks meer as ’n vakansieromanse nie? Moes sy dalk nooit vir Michiel laat gaan het nie?

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21cm; W: 13.8cm; H: 0.6cm

Weight

0.13 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details