Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Skaduwees tussen skaduwees - Abraham H. de Vries (First edition)

Skaduwees tussen skaduwees - Abraham H. de Vries (First edition)

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Julle is almal op ‘n makabere wyse gebonde aan hierdie land. Julle word beheers deur genadelose en jaloerse voorvadergeeste, wat hulle eie sondes besoek aan julle en niemand rus gun nie.

Die skaduspel van werklikheid en fiksie en die mens se noodsaak vir verhale oor trourokke, oor sirkusgelag, oor verskrikkings en wantroue en droefheid in ‘n heelal waar “dit buite so donker is en stil, en ons so magteloos”, dit is maar ‘n paar van die temas in meesterverteller Abraham H. de Vries se nuwe bundel.

Geen wonder dan die versugting van ‘n verteller wat besef “alles is vlietend soos skaduwees” en dat al wat oorbly dié verhaal is: Verwyl in die woord, o, verwyl!...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21cm; W: 12cm; H: 1cm

Weight

0.1 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details