Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Sirkusboere - Sonja Loots

Sirkusboere - Sonja Loots

Regular price R 240.00 ZAR
Regular price Sale price R 240.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

"Welkom by die Suid-Afrikaanse Boere-oorlog-vertoning," bulder Ben. "U is die grootste militêre skouspel wat die wêreld nog gesien het!"

Hy stap van een kant van die arena na die ander. 'Ek wil u voorstel aan ’n groep helde uit die mees verafgeleë dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg - en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier."

Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ’n stil figuur. Agter hom huiwer ’n vrou en ’n agterryer wat lyk asof daar trane oor sy wange loop. Die gehoor versober. Die applous rafel uit.

"Generaal Piet Cronje," roep Ben oor sy megafoon.

Cronje gaan staan met ’n geboë hoof voor die gehoor. Twee keer per dag voer hy sy grootste vernedering op: sy oorgawe in die slag van Paardeberg. Wanneer die kanonne begin bulder, is hy nie in die Amerikaanse stad St. Louis, waar hy aan die sirkusbaas Frank Fillis se Boerespektakel deelneem nie. In sy gedagtes is hy weer op die slagveld.

Waarom doen Cronje dit? Waarom het soveel ander oudstryders in 1904 besluit om skouspel van hul trauma te maak? En wat voer die rustelose Ben Viljoen in die mou?

In Sirkusboere herken jy mense wat jy steeds teëkom: Cronje wat verknog is aan sy smaad; Viljoen wat die verlede soos ’n vrot vel van hom afskud; Fillis vir wie die lewe ’n sirkus is. En so gebeur dit dat die verlede én hede oormekaar skuif, met die makabere gedreun van applous in die ore.

Condition

As new (AN): I'm hardly noticeably used and could be new. Some of my pages could be yellowed due to age but I am otherwise clean and flawless.

Dimensions

L: 21.5m; W: 13.9cm; H: 3cm

Weight

0.43 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details