The Story Station
Siener van Rensburg: Die laaste loopgraaf - Adriaan Snyman
Siener van Rensburg: Die laaste loopgraaf - Adriaan Snyman
Couldn't load pickup availability
Siener van Rensburg – die laaste loopgraaf, is Adriaan Snyman se nuutste en waarskynlik ook die heel opwindendste toevoeging tot sy reeds uitgebreide publikasies oor ons eie Boereprofeet se visioene oor sy volk se eindbestemming. En hier maak die skrywer veral gebruik van nuwe verklarings wat betrekking het op gebeurtenisse soos prinses Diana se dood; die ‘Duitse Patriotte’ se oorlogsverklaring, en die Boere se staatsgreep. Daarna beskryf hy ons Derde Vryheidsoorlog en die inwering van ons eerste ware president van die nuwe Boererepubliek:
“En daar in die waterryke landstreek van Pretoria het ons ons eerste regering en ons eerste President.
“Die mense was verwonder toe hulle hom in sy pluiskent en mantel sien verskyn; want hy was nie groot van persoon nie en ook glad nie oud nie, met min hare en groot wenkbroue en skerp oë. En baie was nog meer verwonderd toe hulle hom later in sy rytuig sien verbykom op die nuwe grootpad wat met Duitse hulp gebou is, want sedert die dae van Paul Kruger het hulle nog nie weer ’n president in ’n koets sien ry nie...”
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 13cm; H: 1cm
Weight
Weight
0.15 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share





