Selfone, skelms en sjokolade / SMS'e, skurke en spinnekoppe / Sepiesterre, sokkies en skobbejakke - Alet Steenkamp & Nerine Ahlers(3 in 1 omnibus)
Selfone, skelms en sjokolade / SMS'e, skurke en spinnekoppe / Sepiesterre, sokkies en skobbejakke - Alet Steenkamp & Nerine Ahlers(3 in 1 omnibus)
Waar Lindie en haar vriendinne is, is daar altyd hope pret, avontuur en naelbyt-aksie!
Die vyfstuks Lindie, Talita, Mia, Gina en Andrea beleef opwindende avonture in die Bergrif Meisieskool se koshuis. As daar nie gevaarlike skurke op hulle spoor is nie, gebeur daar vreemde dinge op die skoolkamp, of kry een van hulle selfs die kans om dalk 'n TV-ster te word. En tussen deur is daar darem ook oorgenoeg kans vir koshuiskattekwaad aanvang, die nuutste modes en grimering uittoets ... en natuurlik 'n bietjie romanse!
Hierdie omnibus bevat die volgende stories:
Selfone, skelms en sjokolade
SMS’e, skurke en spinnekoppe
Sepiesterre, sokkies en skobbejakke
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 14cm; H: 3cm
Weight
Weight
0.35 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.