Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Seeman van die albatros - I.D. Lamprecht

Seeman van die albatros - I.D. Lamprecht

Regular price R 55.00 ZAR
Regular price Sale price R 55.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

" ’n Gewone matroos is hierdie man beslis nie, besluit die Gowerneur'... en dit is ook die mening van die beeldskone Mathilda, dogter van kasteel-arts Hoogenhout aan die Kaap die Goeie Hoop wanneer sy met die swaargewonde Willem Alkmaar, seeman van die Albatros, kennis maak en hom verpleeg. Is hy en sy twee getroue vriende, Bart en Soen, werklik 'seerotte' soos hulle voorgee...? Vanwaar dan die spitsvondige galantheid en die verfynde taalgebruik wat ’n mens eerder aan die howe van Europa sou verwag? En wie is die geheimsinnige Prins Hendrik vir wie hulle so op die uitkyk is? 

Die drie jongmans se verblyf aan die Kaapse nedersetting word ’n opwindende tydperk van romanse en intrige wat vir meer as een tot nadeel, maar vir ander - veral ’n paar uitverkorenes van die skoner geslag - tot voordeel en geluk strek.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 21.8cm; W: 14.1cm; H: 1.2cm

Weight

0.28 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details