Ruacana tot Rosh Pinah - Doc Immelman (First edition)
Ruacana tot Rosh Pinah - Doc Immelman (First edition)
In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor die wonderlike wêreld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Hy dink met heimwee terug aan die ou Suidwes, gee kosbare raad aan jagters, onthou sonderlinge karakters en besing die natuurskoon van Suidelike Afrika op treffende wyse. Aan humor skiet sy rubrieke nie tekort nie. Soos wanneer hy plaasheke dokumenteer en bevind dat die welbekende - en welgehate - konsertinahek, oftewel die smoelslaner, deur die duiwel geprakseer en deur Saddam Hoessein geïmplementeer is om die siele van goeie Christenmense te versondig.
Maar met baie dinge het Doc Immelman vrede. "Net solank die jagseisoen in die winter open en die kabeljou volgende naweek begin loop."
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21cm; W: 14cm; H:2cm
Weight
Weight
0.27 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.