Skip to product information
1 of 7

The Story Station

Robinson Crusoe - Daniel DeFoe (Afrikaans)

Robinson Crusoe - Daniel DeFoe (Afrikaans)

Regular price R 45.00 ZAR
Regular price Sale price R 45.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Robinson Crusoe is een van die weinige boeke in die wêreldliteratuur wat nooit oud sal word nie. Vir elke geslag neem die meesterwerk van Daniel DeFoe die uitstaande plek onder die wêreld se klassieke in. Een van die redes waarom die verhaal nog net so boeiend en lewending is as die dag toe dit in 1719 vir die eerste keer gepubliseer is, is die feit dat elkeen wat die boek lees homself onwillekeurig met die eensame skipbreukeling vereenselwig en weet dat hy onder dieselfde omstandighede net soos Crusoe sou gehandel het. Realisties skilder die skrywer vir ons Crusoe se gevoel van verlatenheid na die skipbreuk en dan langsamerhand die voldoening wat hy kry as hy sien hoe hy die wildtuin deur sy eie vernuf en handewerk in ’n tuiste omskep. In al sy behoeftes kan hy naderhand omsien, behalwe die geselskap van ’n ander menslike wese. En ook hierdie wens word later vervul as hy op ’n dag ’n voetspoor op die strand ontdek.

Condition

Fair (F): I may show some wear and tear but all my text pages and illustrations are present. Some non-essential pages may be missing, or my binding, jacket, or cover may be worn. I may not be much to look at, but I am still readable.

Dimensions

L: 17.6cm; W: 12.3cm; H: 2cm

Weight

0.23 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details