Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Reuk van die dood - Riana Mouton

Reuk van die dood - Riana Mouton

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Iemand is besig om jong vrouens in Mafikeng te ontvoer en te vermoor. Dit word gou duidelik dat daar ’n verband is tussen die moorde: die slagoffers se een vinger word verwyder. ’n Reeksmoordenaar dus. Die moorde is onheilspellend, want die slagoffers word gemartel en uit woede vermoor. Dit is die ergste soort moordenaar wat ’n mens kan kry. want hy is intelligent en hy geniet die kat-en-muis-speletjie. Hierdie persoon moet so gou moontlik gekeer word.

Junior Scheepers is die speurder wat die ondersoek lei, maar hy het probleme van sy eie. Sy lewe val uitmekaar na sy egskeiding en hy sukkel om by sy eie donkterte verby te kom. Hy is agterlosig en aggressief en dit is struikelblokke in die ondersoek...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 22cm; W: 18cm; H: 1.8cm

Weight

0.46 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details