Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Randall Wicomb: Kleur - My lewe, my lied - Amos van der Merwe (First edition)

Randall Wicomb: Kleur - My lewe, my lied - Amos van der Merwe (First edition)

Regular price R 119.00 ZAR
Regular price Sale price R 119.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Bekroonde volksanger en bekende kopersmid - Randall Wicomb het geen bekendstelling nodig nie. Daar is sekerlik min mense wat nie op een of ander stadium met heimwee na “Kleur” geluister of op die maat van “Rooirok” gewals het nie.

Maar ... wie is hy regtig? Amper 70 jaar al is Randall se lewe een van onsekerheid. Sy sangloopbaan het van hom ’n ikoon gemaak, maar roem en sukses het hom duur te staan gekom. Nou, terwyl sy gesondheid ernstig bedreig word, voer hy ’n openhartige gesprek met sy aanhangers.

Kleur neem die leser op ’n reis saam met ’n ontwortelde individu deur die veranderende politieke landskap van Suid-Afrika. Randall gesels oor sy kinderjare en sy lang loopbaan met Afrikaanse liedjies. Hy vertel van die liefdes in sy lewe, sy suksesse en mislukkings, en veral van die leuen wat hom van sy familie vervreem het.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 23cm; W: 15.5cm; H: 1.6cm

Weight

0.35 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

View full details