Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Pretpark - Jaco Jacobs (First edition)

Pretpark - Jaco Jacobs (First edition)

Regular price R 74.00 ZAR
Regular price Sale price R 74.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Toe die reisende pretpark hul dorp besoek, is die kinders baie opgewonde, want daar gebeur mos nooit veel op 'n klein plekkie nie. 'n Paar dae voor die opening van die pretpark, besoek 'n klompie kunstenaars die skool om 'n voorskou te gee van al die lekker dinge wat hulle te wagte kan wees. Maar Johan en Anton het reeds die vorige middag met een van hulle kennis gemaak...die ongeskikte ou sigeunerin met haar swart kraai en haar krysende stem.


Nou sit hulle hier op die verhoog van die skoolsaal en sy is besig om hulle te hipnotiseer... "Net 'n onskuldige ou toertjie," het sy vir die vrywilligers gesê.


Maar was dit net 'n onskuldige ou toertjie?


Lees hierdie lekker grillerige verhaal en vind self uit...

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

L: 19.2cm; W: 13cm; H: 0.5cm

Weight

0.12 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details