Poort deur die koue - Jan Spies
Poort deur die koue - Jan Spies
Wanneer Jan Spies vertel van ’n leerlingverpleegster se slim planne met ’n emmer vol kunstande of van ’n bobbejaan wat kom spook in die plek van afgestorwe boervrou, van ’n groot-eet in ’n gemsbokpark of ’n oud-stryder se taalprobleem op die paradebaan, slaan hy ’n poort deur die koue van die moderne bestaan. Want in dié stories toon hy dat die lewe meer as kompers, video's en hidro's is, dat mense tóg na mekaar kan uitreik, dat vreugde ook in die eenvoudige te vinde is. Hier wag op die leser die warmte van humor en menslikheid, dikwels met ’n tikkie nostalgie daarby.
Poort deur die koue is ’n tweede keur uit Jan Spies se onnabootsbare bydraes tot die Afrikaanse radiodiens se vroeë-môreprogram Monitor.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
21.9cm; W: 14.2cm; H: 1.2cm
Weight
Weight
0.24 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.