The Story Station
Pippie - Anice Kruger saam met Colleen Naudé (First edition)
Pippie - Anice Kruger saam met Colleen Naudé (First edition)
Couldn't load pickup availability
Die kind wat dood moes gewees het, lééf.
Toe 80% van Pippie Kruger (2½ jaar oud) se lyfie verbrand het, het geen dokter gedink sy kan dit oorleef nie.
Hoe oorleef ’n ma die verbysterende skok om haar pragkindjie só te sien? Vir die eerste keer maak Anice Kruger haar hart oop: hoe sy met God baklei het, hoe sy, kind van die konserwatiewe Suid-Afrikaanse platteland, haar persepsies van mense oor verskeie grense heen verander het. Erwin Kruger vertel wat die ongeluk aan hom gedoen het, en die invloed daarvan op hulle huwelik.
Mense in meer as 70 lande het verstom gestaan oor wat ’n span Suid-Afrikaanse medici vermag het. Oor ’n wonderwerk wat steeds ontvou.
Dit is ’n verstommende verhaal van vasberadenheid en veggees. Van onwrikbare geloof, liefde wat geen grense ken nie, en hoop. Van God wat die Bron is van ewige hoop.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L:21cm; W: 14.9cm; H: 2cm
Weight
Weight
0.4 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.
Share






