Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Paspoort na gevaar - Ena Murray (First edition)

Paspoort na gevaar - Ena Murray (First edition)

Regular price R 65.00 ZAR
Regular price Sale price R 65.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Toe Nicolette de Lille na die Kaap van Goeie Hoop toe gekom het, het sy met ’n paspoort na gevaar gereis, maar presies hoe avontuurlik dit vir haar sou wees, het sy nie kon dink nie. Sy, ’n fyn opgevoede meisie uit die adelstand, moes met een van die ruwe vryburgers trou om uit ’n penarie te kom, maar dit sou ’n huwelik net in naam wees, en na die troue sou sy terugkeer Frankryk toe. 

So het sy gedink, maar toe haar nuwe ruwe vryburgerman haar vasberade oor sy skouer gegooi het om haar na sy koets toe te dra, het sy magteloos besef dat hy haar - sou dwing om in die volste sin van die woord sy vrou te wees, en haar hart het onstuimig geklop.

René la Porte, wat hom vir die saak van die vryburgers beywer het, het haar as ’n verrraaier beskou en die hele boeregemeenskap het haar verag, veral toe René in hegtenis geneem is. Maar toe het die geheimsinninge ruiter wat homself die Rooi Vlag genoem het, sy verskyning gemaak en vir die saak van die burgers geveg. Wie was hierdie skraal mannetjie aan wie se briewe die geur van ’n vrou se parfuum was? Hierdie uiters boeiende romantiese Kaapse verhaal van die altyd gewilde Ena Murray sal die leser tot die laaste romantiese bladsy boei - totdat Nicolette ontdek dat die brute krag waarmee sy aan ’n man se wil onderwerp is, tog vol teerheid was - en toe was haar oorgawe haar vreugde.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.6cm; W: 13.9cm; H: 1.4cm

Weight

0.3 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details