Skip to product information
1 of 8

The Story Station

Oranje Meraai - Marlise Joubert (First edition)

Oranje Meraai - Marlise Joubert (First edition)

Regular price R 99.00 ZAR
Regular price Sale price R 99.00 ZAR
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.

Die jare negentig is vir Vera Rozendal, soos vir die land, ’n onseker oorgangstyd. "Tatty en opgeroes", voel sy vir die aanmanings van die middeljare aan haar lyf én haar gemoedskommelinge. Tussen haar verpligtinge as kunsdosent en enkelouer van drie kinders deur probeer sy die sin van haar bestaan peil. Sy mis ’n man in haar lewe - iemand soos die lenige fietser Tom, vir wie sy briewe skryf wat sy nie pos nie.

Haar storiekind, Katja, kan alles altyd regtoor met haar verbeelding, maar vir Vera raak die lewe by die dag meer verwikkeld. Veral wanneer haar onvoorspelbare seun, Storm, sy studie opskop en al hoe meer ontwykend raak. 

In studentebriewe uit die jare sestig herontdek Vera haar eie voortvarende jonkheid, en herken sy in haarself iets van haar seun se geheime lewe. 

Sy besluit om ’n ou familieraaisel te probeer oplos - een wat teruggaan na die Anglo-Boereoorlog, toe haar oupa, Frederick Brand, en sy seuntjie, Freddie, spoorloos verdwyn het. Die opklaar van die verlede sal dalk die onvoltooidheid in haar help besweer.

Oranje Meraai is ’n eerlike roman, ryk aan tekstuur, en met ’n sintuiglikheid wat ’n digtersoog verraai.

Condition

Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.

Dimensions

21.2cm; W: 13.7cm; H: 1.1cm

Weight

0.2 kg

Shipping

We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.

Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.

Read more about our shipping policy here.

Returns Policy

We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.

Read more about our return policy here.

This is a previously loved book - there is no escaping the fact it has been read by someone else and it will show some signs of wear and previous use. Overall we expect it to be in very good condition, but if you are not entirely satisfied please get in touch with us.

View full details