Oos, wes - reismoles! - Hennie van Deventer
Oos, wes - reismoles! - Hennie van Deventer
Sommige reise is nie vir sissies nie.
Konfrontasies met allerhande hardekwas gesagsfigure; vreesaanjaende vlugte op flentervliegtuie; senutergende busritte saam met hoenders en bokke; slapelose nagte in agterlange hotelle; ure se toustaan vir slegte kos van suspisieuse oorsprong … dit, en baie meer, staan ewe onuitwisbaar in die geheue van elke avontuurlike reisiger ingegrif.
Teëspoed kan oral tref – ook op die gesofistikeerdste toeristeweë van die beskaafde wêreld. Sonder om sonde te soek, kan die arme toeris in allerlei penaries beland wat hom om die beurt wanhopig, gefrustreerd, verleë of die swernoot in maak.
"In Oos, wes – reismoles!" het Hennie van Deventer die soet en suur van 25 jaar se eie reise en versamelde reisstories uit allerhande bronne opgeteken. Die leser word saamgenooi op dosyne vakansies en toere met ‘n koffer vol insidente om saam oor te lag of huil – maar beslis meer te lag as te huil.
Condition
Condition
Very Good (VG): I may show some small signs of wear - but no tears - on either binding or paper.
Dimensions
Dimensions
L: 21.3cm; W: 13.8cm; H: 0.6cm
Weight
Weight
0.2 kg
Shipping
Shipping
We offer door to door shipping to anywhere in South Africa.
Delivery takes between 3 and 5 business days (weekends and public holidays excluded) depending on your location.
Read more about our shipping policy here.
Returns Policy
Returns Policy
We want you to be happy with your
purchase. If you are not completely satisfied, please notify us
within 7 days.
Read more about our return policy here.